|
Think Online versprei leermateriaal gebaseer
op die Suid-Afrikaanse leerplan, opgestel deur ervare opvoeders. Dis
in elektroniese formaat (op CD of per e-pos) met die voordeel van laer
kostes, en teks kan verander word soos nodig. Think
Online distributes learning material designed by experienced teachers and
based on the South African Curriculum. It
is available in electronic format (on CD or by e-mail) with the benefit of
low costs - texts can be adapted as necessary. |
|
"Water your dreams with optimism
and solutions and you will cultivate success." (Lao Tzu) |
|
|||||||
AFRIKAANS
(Kliek hier vir meer inligting oor die
WOW-spelfees - Woorde Open Wêrelde, Universiteit van Stellenbosch)
Think Online bemark tans 'n stel Afrikaanse werkvelle met Spel
& Woordeskat (A-L), asook 'n stel Taal-, Lees- en ander werkvelle.
Dis beskikbaar op 'n geheuestokkie ('flash disk') of kan
direk afgelaai word vanaf ons webblad.
Skole mag 40 kopieë van elke werkvel per jaar maak
(klaslisensie); geen papier word vermors nie want u druk slegs soveel as wat u
benodig.
Volskoollisensies is
ook beskikbaar teen 50% ekstra (die hele skool kan dan die werkvelle gebruik).
AFRIKAANSE SPELWERKVELLE 1 & 2

Die Spel- en Woordeskat-reeks bevat 59 spellyste, opgedeel in twee
stelle, wat saam ongeveer die eerste helfte van die alfabet dek.
(Die reeks word tans uitgebrei en M-Z behoort teen einde 2012
gereed te wees).
Elke werkvel het 'n lys met 40 spelwoorde wat leerders kan gaan
oefen en leer.
Agterop is 'n pretaktiwiteit, soos 'n blokkiesraaisel, vir die
vaslegging van hierdie woorde (doen in die klas of as tuiswerk).
VOORSTEL VIR WERKSWYSE:
Leerders leer elke dag 10 woorde (40 woorde per week).
Die opvoeder vra elke week 'n speltoets (20 uit die 40
woorde).
Leerders kan ook die gratis aanlyn-spellingoefeninge, wat hierby
aansluit, oefen op *Quia by die skool of tuis.
Omdat woorde teen hierdie tyd reeds behoorlik ingeoefen is, vaar
hul meesal goed.
*Kliek
hier vir al ons
Quia-oefeninge
OPSOMMING VAN RAAISELTIPES BY ELKE SPELLYS:
|
|
Nr. |
Blokkies- |
Woord- |
'Simple |
Dubbele |
Geskommeld |
Leer en |
Leidrade |
Oop |
Letter- grepe |
Ana- gramme |
Bingo |
QUIA |
|
1
|
A1 (gratis) |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
ü |
|
2
|
A2 |
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
3 |
A3 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
4 |
A4 |
|
|
|
|
ü |
|
ü |
|
|
|
|
ü |
|
5 |
A5 |
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
ü |
|
6 |
B1 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
7 |
B2 |
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
ü ü |
|
8 |
B3 |
|
|
|
|
|
|
ü |
ü |
|
|
|
ü |
|
9 |
B4 |
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
|
ü ü |
|
10
|
B5 |
|
|
|
|
ü |
|
ü |
|
|
|
|
ü |
|
11
|
B6 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
12
|
B7 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
13
|
B8 |
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
14
|
B9 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
15
|
C1 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
16
|
D1 |
|
|
|
|
ü |
|
ü |
|
|
|
|
ü |
|
17
|
D2 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü ü |
|
18
|
D3 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
19
|
D4 |
|
|
ü |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
ü |
|
20
|
D5 |
|
|
|
|
ü |
|
ü |
ü |
|
|
|
ü |
|
21
|
E1 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
ü |
ü |
|
22
|
E2 |
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
ü |
ü |
|
23
|
E3 |
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
24
|
F1 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
25
|
F2 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
26
|
F3 |
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
|
Nr. |
Blokkies- |
Woord- |
'Simple |
Dubbele |
Geskommeld |
Leer en |
Leidrade |
Oop |
Letter- grepe |
Ana- gramme |
Bingo |
QUIA |
|
27
|
G1 |
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
ü |
ü |
|
28
|
G2 |
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
29
|
G3 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
30
|
G4 |
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
31
|
G5 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
32
|
G6 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
33
|
H1 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
34
|
H2 |
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
35
|
H3 |
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
36
|
H4 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
37
|
H5 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
38
|
H6 |
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
39
|
H7 |
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
40
|
I1 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
41
|
I2 |
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
ü |
|
42
|
I3 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
43
|
I4 |
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
44
|
J1 |
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
45
|
K1 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
46
|
K2 |
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
47
|
K3 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
48
|
K4 |
|
|
|
|
|
|
|
ü prente |
|
|
|
|
|
49
|
K5 |
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
50
|
K6 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
51
|
K7 |
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
52
|
K8 |
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
53
|
K9 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
54
|
K10 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
55
|
L1 |
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
56
|
L2 |
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
57
|
L3 |
|
|
|
|
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
58
|
L4 |
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
59
|
L5 |
|
|
ü |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Afrikaanse Woordeskat en Spelling - Gaan na ons aflaaisone om gratis voorbeelde
af te laai:
http://www.thinkonline.co.za/gratis.htm
AFRIKAANSE
WERKVELLE: TAAL, LEES en dies meer
TAALREëLS:
Hierdie stel bevat 45 bladsye met taalreëls
en -oefeninge en 'n memorandum.
Dis 'n goeie naslaanbron vir Graad
4-7-leerders en die volgende inhoud word hierin gedek:
Punktuasie
Beeldspraak (vergelykings, intensiewe vorme en
idiome)
Woordsoorte (selfstandige naamwoorde,
werkwoorde, voorsetsels, telwoorde,
voegwoorde, byvoeglike naamwoorde, bywoorde, lidwoorde en voornaamwoorde)
Meervoude en verkleinwoorde
Afkortings en akronieme
Leenwoorde; aanspreekvorme
Sinonieme, antonieme, homonieme en homofone
Direkte en indirekte rede en skryftekens;
enkelvoudige en samegestelde sinne
Aktiewe en passiewe vorm
Konsonante, vokale en lettergrepe
Manlike en vroulike geslag; trappe van
vergelyking
Poësie
Prosa
'n Stel oefeninge
en blokkiesraaisels sluit hierby aan, bv. sinonieme, antonieme, punktuasie,
taalterme
Die taalreëls ook ideaal vir
hersiening voor die eksamen.
Aanlynspeletjies
wat hierby pas is ook gratis beskikbaar op Quia.
Taalwerkvelle - Gaan na ons aflaaisone om gratis voorbeelde af te laai:
http://www.thinkonline.co.za/gratis.htm
AFRIKAANSE LEESSTUKKE
Elke leesstuk bevat verskeie take, soos begripstoetse en
blokkiesraaisels, asook memorandums.
Ons kry 'n baie
goeie reaksie van skole - opvoeders en leerders geniet hierdie take.
AfrLees 1a
Vuurwerke Gevare
Dit
sluit in die geskiedenis van vuurwerke en veiligheidmaatreëls wat gevolg moet word.
AfrLees 2 Mites
Dit sluit in 'n beskrywing van mites en kort vertellings,
asook die storie van Pandora se kis
AfrLees 3 Die ontstaan van Afrikaans
Leesstuk met vrae en oefeninge; tydlyn (Vlak: ± Gr.6
Huistaal);
Leesstuk uit Pieternella van die Kaap, met vrae
AfrLees 4 Hoë Geboue
Leeswerk, begripstoets (sinsbou), omsit van inligting na 'n
diagram, asook mondelinge werk.
Leerders is gefassineerd om te leer van geboue soos die Burj al Arab en die Tah
Mahal;
dit bied ook goeie integrasie met Tegnologie
Tabel met wêreld se 30 hoogste geboue; waarin leerders
inligting op 'n tabel soek (10 bladsye)
AfrLees 5 'n Gevaarlike speletjie
Koerantberig oor leerders wat mekaar uitdaag om voor motors in te
hardloop
(met begripstoets, woordsoek en skryfwerk/ taaloefeninge)
AfrLees 6 Pippie Langkous.pdf
Die eerste hoofstuk van Astrid Lindgren se gewilde
avontuurverhaal (met begripstoets, woordsoek en ander oefeninge)
Gaan na ons aflaaisone om hierdie en ander voorbeelde af te laai:
http://www.thinkonline.co.za/gratis.htm
Die
volgende Pippie Langkous-boeke is beskikbaar Kalahari.net teen ± R90 elk:
Pippie Langkous Gaan Aan Boord
Pippie Langkous in Die Suidsee
Skole het in
2012 hierdie Afrikaanse leesboeke van die onderwysdepartement ontvang - hierdie
is 'n reeks begripstoetse, oefeninge en assesserings - altesaam 15 bladsye, met
memorandums daarby ingesluit.
(Die
leesboekie, Tess se dapper daad,
kan bestel word vanaf kalahari.net vir sowat R65)

Oefeninge oor die Graad 4 en 5-leesboekies "Tess se dapper
daad", " 'n Klein bietjie moeilikheid" en "Die raaisel van
die pratende boek"
is tans gratis beskikbaar op ons aflaaisone
slegs vir ons kliënte (wagwoorde is aan alle kliënte gestuur per e-pos)
AFRIKAANSE SPELETJIES
Woordeboekspeletjie
Klasaktiwiteit - individueel of in groepe:
'Vreemderige' Afrikaanse woorde word in Powerpoint geflits - leerders soek dit
op in hul woordeboeke.
Die eerste een wat die korrekte definisie vir die klas lees, kry 'n punt vir
homself of vir sy groep (beloning aan wenner of wengroep)
Hierdie speletjie is tans gratis beskikbaar op
ons aflaaisone
vir almal.
'Scrabble'
'Scrabble'-tipe
bordspel in Afrikaans (groter bord)
Woordbou-speletjie
wat gedruk en in die klaskamer gebruik kan word
(beskikbaar saam met bestellings van werkvelle)
Dertig Sekondes
Dis 'n eenvoudiger, Afrikaanse weergawe
van die gewilde speletjie "30 seconds".
Daar is altesaam 15 bladsye. Reëls, kaartjies
en punteblaaie is ingesluit.
'Scrabble' en 'Dertig Sekondes' is tans gratis beskikbaar op ons aflaaisone
vir ons kliënte (wagwoorde is aan alle kliënte gestuur per e-pos)
AFRIKAANSE TOETSE EN VRAESTELLE
Hierdie vraestelle
is gratis beskikbaar om af te laai op ons aflaaisone slegs vir ons kliënte en kan
aangepas word soos nodig.
(wagwoorde is aan alle kliënte
gestuur per e-pos)
Graad 5 Junie-vraestel
Begripstoets en Taal (dek taalreëls tot
na meervoude)
Graad 5 assessering: Beeldspraak1
Idiome (dek vergelykings en intensiewe
vorme uit die taalreëls)
Graad 5 assessering: Punktuasie
Idiome (dek punktuasie uit die taalreëls)
Graad 5 assessering: Woordsoorte A
Idiome (dek selfstandige naamwoorde,
werkwoorde en voorsetsels uit die taalreëls)
Graad 5 assessering: Idiome
Idiome (dek alle idiome uit die
taalreëls)
Graad 5 assessering: Afkortings
Afkortings (dek alle afkortings uit die
taalreëls)
Graad 5 assessering: Aktiewe & passiewe vorm, eenvoudige
en samegestelde sinne, skryftekens en lettergrepe
Aktiewe & passiewe vorm, eenvoudige
en samegestelde sinne, skryftekens, lettergrepe (dek hierdie uit die taalreëls)
Graad 5 November-vraestel
Begripstoets en Taal (dek alle taalreëls)
- moeiliker vraestel
Graad 5 November-vraestel
Begripstoets en Taal (dek alle taalreëls)
- makliker vraestel
AFRIKAANSE LUISTEROEFENINGE
Luisteroefeninge
Elektroniese ore; Die Broodwinner
Hierdie
oefeninge is tans gratis beskikbaar op ons aflaaisone
vir almal.
Ons het heelwat gratis Afrikaanse
aanlynoefeninge beskikbaar op ons Quia-blad - leerders kan tuis of by die skool
hul taal. lees en spel daar oefen.
Hierdie werk word aanbeveel vir Afrikaans Huistaal op Graad
5 of Graad 6-vlak.
Maar skole en leerders verskil; en ander grade sal dit ook
kan gebruik teen 'n vinniger of stadiger tempo.
Dit kan ook vir remediëring, tuiswerkklasse, tuisskole,
addisionele taal of as verrykking gebruik word.
Die werkvelle is lesse is netjies en stimulerend en die
prys is billik.
Dis 'n groot aanwins vir besige opvoeders en 'n ideale
hulppakket vir beginner-opvoeders.
Indien u nie belangstel in
'n hele pakket nie, maar van die werkvelle individueel wil bestel,
stuur asseblief vir ons 'n e-pos.
ANDER
AFRIKAANSE NUUS
|
PIPPIE LANGKOUS-reeks Astrid
Lindgren Die volgende Pippie Langkous-boeke is Pippie Langkous Pippie Langkous Gaan Aan Boord Pippie Langkous in Die Suidsee Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneer Jakobs. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en sy sit booswigte gou-gou op hul plek!
BAASSPEURDER BLOMKVIST deur
Astrid Lindgren asook Baasspeurder Blomkvist in die knyp Nuwe Kinderverseboek
(huidige
prys per boek ± R203.00) ’n
Versameling heeltemal nuwe en oorspronklike gedigte in drie afdelings:
kleuterverse (2 tot 4 jaar), kinderverse (5 tot 7 jaar) en amper-tieners (8
tot 10 jaar). |
Bestel LEESBOEKE vir
Graad 4 Graad 4 Vlak 1 Boek 1 Die raaisel van die pratende broek Graad 4 Vlak 1 Boek 2
Die kat uit die sak Graad 4 Vlak 2 Boek 1
'n Ster in wording Graad 4 Vlak 3 Boek 1 Obie (±
R70) Graad 4 Vlak 3 Boek 2 Grace die seerower (± R70) Oxford
Storieboom Fase 17 Leesboek 1
|
Bestel LEESBOEKE vir
Graad 5 Graad 5 Vlak 1 Boek 1 (ongeveer R70 - oefeninge hieroor is
beskikbaar by ons leesstukke) Graad 5 Vlak 1 Boek 2 Sing vir jou lewe Graad 5 Vlak 2 Boek 1
Graad 5 Vlak 2 Boek 2 Kief-gerief Wondermasjien (±
R70) Graad 5 Vlak 3 Boek 1 Die arms van die meul Graad 5 Vlak 3 Boek 2 Karnaval Oxford Storieboom Fase 17 Leesboek 2 (ongeveer R80)
|
Lag uit die maag en
verryk jou taal met hierdie plesierige idiome-bordspeletjie: Mimiek die idioom vir jou spanmaats, teken
dit, kies die regte antwoord uit drie opsies of voltooi die idioom moet,
uit-die-maag-lag en ‘n verryking van jou taal is gewaarborg. Idio is ideaal vir
tuisgebruik vir gesinne en vriende. Met die cd wat ingesluit is kan
onderwysers ekstra oemf gee aan taalklasse deur die speelbord op die groot
skerm te gooi vir ‘n prettige grootklas-aktiwiteit. (Koste:
R270 + R50 aflewering) Kontak
Lindie Oppermann by lindie@idiogames.co.za BRITANNICA JUNIOR
ENSIKLOPEDIEË Afrikaans of/or English Weeklikse of kwartaallikse vasvrakompetisie AFRIKAANSE WOORDEBOEKE Bestel die E-HAT op CD-ROM (± R254) by kalahari.net Bestel die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
(±R340) by kalahari.net - 'n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie
vir Wetenskap en Kuns met spelreëls, 'n woordelys en 'n afkortingslys vir
Afrikaans ~ 'n onontbeerlike naslaanwerk vir elke Afrikaanse opvoeder. |
|
Click here for an order form in
MSWord-format. Kliek asseblief hier
vir 'n bestelvorm in MSWord-formaat. Please click here
for an order form in pdf-format. Kliek asseblief hier
vir 'n bestelvorm in pdf-formaat. Namibia and other countries: Please send us
an e-mail. |
MEER INLIGTING / MORE INFORMATION:
Fax/Faks 086 766
2558

Last revised:
2012-04-04
Kernwoorde vir soekenjins:
Afrikaans vir Almal
Afrikaans spelling exercises online speloefeninge aanlyn African
languages teach Afrikaans teacher Dutch English Afrikaans translation
Afrikaans worksheets Exciting Afrikaans tasks
werkvelle taakkaarte Primary Schools
Punktuasie Beeldspraak Vergelykings Intensiewe vorme Idiome Woordsoorte
Selfstandige naamwoorde Werkwoorde Voorsetsels Telwoorde Voegwoorde Byvoeglike
naamwoorde Bywoorde Lidwoorde Voornaamwoorde Meervoude Verkleinwoorde
Afkortings en akronieme Leenwoorde Aanspreekvorme Sinonieme Antonieme Homonieme
Homofone Direkte en indirekte Rede Skryftekens Enkelvoudige en samegestelde
sinne Aktiewe en passiewe vorm Konsonante, vokale en lettergrepe Manlike en
vroulike geslag Trappe van vergelyking Digkuns:
Woordeskat Educational Laerskole
skole opvoedkundig Afrikaans online games Afrikaanse wordsearches Afrikaanse
Taalreëls woordeskat spelling prosa poësie metataal horlosies timers Time timer
bestel order Afrikaans learning
games Voorbeelde van Afrikaanse
vraestelle Afrikaanse spelkompetisie spelolimpiade taalolimpiade vir die
laerskool hersieningsoefeninge taallleer oefeninge
Afrikaans language exercises taaloefeninge Afrikaans
Taal Leer Afrikaans aanlyn Learn Afrikaans online Afrikaanse blokkiesraaisels
Afrikaans wordsearches Afrikaans vir
almal klaskamer onderrig vasvra blokkiesraaisels lettergrepe homonieme homofone
dictionary Namibia Namibië inheemse tale Afrika
Afrikaans tuisonderrig tuiswerk huiswerk hersiening
vaslegging homeschooling taalolimpiade leenwoorde leestekens punktuasie
Suid-Afrika Leer Afrikaans Learn
Afrikaans Afrikaans Speltoetse
Alfabetiese spellyste taalreëls anagramme onderwysers opvoeders leerders
leerlinge Afrikaans taalreëls spelreëls learner and teacher support materials
Graad 4 Vier Graad 5 Vyf Graad 6 Ses Afrikaans metataal
Afrikaans Intermediêre fase Leerarea Afrikaans Modules South Africa meervoude
verkleinwoorde punktuasie Sinonieme Antonieme Idiome Woordsoorte Rededele
Senior Primêr Hulp vir Onderwysers Opvoeders Leesbegrip Afrikaans language
taakkaarte leerplanne konsepleerplanne CAP CAPS-dokumente CAPS documents Gratis
tafeltoetse spoedtoetse tafelbladsye Free times tables sheets Xhosa learn
isiXhosa second additional language tweede addisionele taal
Handskrif Writing korrekte skrif vir Suid-Afrikaanse
skole drukskrif kursiewe skrif plakkaat correct handwriting for South African
schools cursive print