|
Think Online versprei leermateriaal gebaseer
op die Suid-Afrikaanse leerplan, opgestel deur ervare opvoeders. Dis
in elektroniese formaat (op CD of per e-pos) met die voordeel van laer kostes,
en teks kan verander word soos nodig. Think
Online distributes learning material designed by experienced teachers and
based on the South African Curriculum. It
is available in electronic format (on CD or by e-mail) with the benefit of low
costs - texts can be adapted as necessary.
|
|
"It ought to be plain how little
you gain You'll always be late for the previous
train, (Piet Hein) |
|
|||||||
STEL 'N
SKYFIEREEKS OP OOR 'N BEDREIGDE DIER IN
MICROSOFT POWERPOINT:
Gebruik hierdie stap-vir-stap aanwysings om jou eie
skyfiereeks op te stel met Microsoft Powerpoint 2003:
Kies een van die bedreigde spesies hieronder:

arend jagluiperd
beer walvis panda
tier renoster luiperd
olifant swaan wolf
Kry al die nodige inligting oor elke dier by http://www.thinkonline.co.za/bedreigdespesies.htm
|
Stappe: |
Notas /
Wenke: |
|
|
1.
Opstel van skyfiereeks: |
||
|
|
||
|
1.1 Double-click op Microsoft Powerpoint (of kliek op Start, Programs, Microsoft Powerpoint) |
Kies een bedreigde dier uit die lys en maak 'n skyfiereeks. |
|
|
1.2 Tik by Title in: die naam van die dier, bv. Die Olifant. Tik by Subtitle jou naam en van in. |
||
|
Save NOU jou slide show. Kliek op File, Save. Tik jou naam in na die naam van die dier, en dan Enter. Jou skyfiereeks behoort nou in die folder 'My Documents' te wees op jou rekenaar. (as jy op 'n ander plek as dit moet save, soos op die netwerk by die skool,
sal jou opvoeder vir jou verder verduidelik). |
||
|
1.3 Kies nou 'n agtergrond/ontwerp vir die hele
skyfiereeks by Format, Slide Design. Kliek binne-in die een wat jy verkies. |
Verrykking: Soek op die internet
vir nog interessante Powerpoint-agtergronde. |
|
|
1.4 Voeg nog skyfies in: (sien voorbeeld) by Insert, New Slide Skyfie 2: Hoekom die olifant bedreig word Skyfie 3: Waar die olifant woon Skyfie 4: Wat die olifant eet Skyfie 5: Interessante feite oor
die olifant Skyfie 6: Die Einde Skyfie 7: Swart Verwyder orige
skyfies by Edit, Delete slide. |
Kry die inligting vir
elke skyfie vanaf http://www.thinkonline.co.za/bedreigdespesies.htm. Tik twee
sinnetjies op elke skyfie. Belangrik: §
Begin alle sinne met hoofletters. §
Moenie ALLES in hoofletters tik
nie. §
Tik slegs een spasie tussen woorde,
twee spasies na 'n punt en een spasie na 'n komma. §
Spel korrek - gebruik 'n woordeboek as
jy onseker is. |
|
|
1.5 Kliek op View, Slide Sorter om al jou skyfies te sien. |
Double-click op 'n slide om terug te gaan na die gewone view. |
|
|
1.6 Skyfie 6:
Verwyder die "Click to add text"-boksie deur te kliek op randjie (nié die hoekie nie) en
druk delete. Voeg WordArt in: Die einde. (Gaan na Insert, Picture, Wordart, of kliek onder op die Wordart-icon op die Drawing-toolbar) |
Onthou dat WordArt, nes enige vierkant of sirkel, se kleure verander kan word: daar behoort 'n Drawing toolbar onderaan jou skerm te wees waar jy kan speel met line colour, fill colour, line style, shadow colour, ens. |
|
|
1.7 Voeg 'n swart skyfie aan die einde vir
'n professionele afronding. |
Kliek op Format, Background, kies swart; merk dan Omit Background Graphics from Master. Kliek op Apply. |
|
|
1.8 Save weer: (Kliek op Save, of kliek
bo-aan regs op X om uit te gaan, en dan op Yes to save changes). |
|
|
2. Byvoeg
van prentjies vanaf die internet: |
||
|
a Kliek op die blou a * Tik in google (Ctrl + Enter) en kliek op Images a Tik die naam van die prentjie waarna jy soek, bv. panda en Enter
(of Search). a a
Right-kliek nou op die prentjie en copy en paste na Powerpoint. |
Verander prentjies
soos volg met Picture toolbar: Click op die prentjie.
Kliek op View, Toolbars, Picture sodat die Picture toolbar verskyn. a.
Washout Colour b.
More/less contrast c.
More/less brightness d.
Crop e.
Rotate left f.
Line style g.
Recolor Picture h.
Format Picture (size, angle) i.
Set transparant colour j.
Reset Picture |
|
|
* Ctrl + Enter voeg outomaties die www. en .com by. (Andersins moet jy gaan intik www.google.com) (As jy spesifiek vir
'n prentjie soek en nie 'n foto nie, tik in panda filetype:gif) * Die hyperlink kan verwarrend wees, want as jy dit
na die tyd daarop kliek, gaan soek hy die web page. Right-kliek op die
prentjie en dan op Remove Hyperlink. As jy 'n animation wil soek op Google, tik in bv. ani, animation of animated na dit wat jy soek, bv. rhino ani. Nie alle prentjies wat
jy op hierdie manier kry sal 'n animation wees nie, jy moet maar gaan kyk. Onthou: Animations sal slegs beweeg wanneer jy in slide show view is. (kliek op View, Slide Show of kliek op Slide-show-icon skuins bo Draw) |
||
3. Spesiale Effekte: |
||
|
3. 1 Slide Transition (oorgang van een skyfie na 'n ander) ·
Kliek op Slide Show, Slide Transition en kies 'n effek. ·
By Modify Transition kan jy die klank en spoed
gaan stel. (As jy wil hê ‘n liedjie moet reg deur die skyfiereeks speel,
moet jy dit by Slide Transition invoeg). 3.2 Individuele
voorwerpe se inbeweeg ·
Kliek op die voorwerp en dan op
Slide Show, Custom Animation. Kies 'n effek: a. Entrance b. Emphasis c. Exit d. Motion Paths |
Kies Slide-show, Set-up show en kies opsies
daar as die skyfiereeks aaneenlopend moet speel (bv. in ‘n voorportaal of
winkelvenster) ·
By Modify, stel opsies by ·
Start (indien jy wil hê dit moet outomaties aanbeweeg sonder
muiskliek). ·
Direction ·
Speed Kliek by afpyltjie
langs die effek ·
Effect Options (hier kan jy ook klank
gaan invoeg: By No Sound, gaan af tot
heel onder, kliek op other sound en gaan soek jou sound file) ·
Timing ·
Remove |
|
|
4.
Klank en video: |
||
|
·
Ekstra klanke kan afgelaai word vanaf
die internet en gesave word op jou rekenaar.
Videos kan ook afgelaai word en dan ingevoeg word vanaf Insert, Movies and Sound, movie from file... Neem
jou eie klank op: ·
Prop 'n rekenaarmikrofoon agter by jou
rekenaar in. ·
Kliek op Start, Programs, Accessories, Entertainment, Sound recorder. ·
Kliek op die rooi sirkeltjie en begin
praat. ·
Kliek op die swart reghoekie om op te
hou. ·
Kliek op File, Save, gaan na jou folder, gee dit 'n naam, bv. hallo en kliek op Save. |
·
Soek vir .wav of .mid
files, right-click daarop en dan save target as..... (so ook videos -
soek vir .avi- files) ·
Die gratis programmetjie CDex kan van die
internet afgelaai en gebruik word om die formaat van musiek te verander, bv.
mp3-files na wav-files, sodat dit in Powerpoint gebruik kan word. Onthou dat wav-files baie groot is. |
|
|
5. Wenke tydens aanbieding: |
||
|
5.1 Vinnige maniere
om te view: ·
Kies View, Slide Show of kliek op Slide Show (bokant Draw). Of druk F5/ ·
Uit Windows Explorer kan jy right-click op 'n file en dan kliek op Show. 5.2 Druk B of W op
die sleutelbord om die skerm tydens aanbieding na wit of swart te verander (wit
vir 'n donker vertrek, swart vir 'n ligte vertrek). 5.3 Druk die nommer van die skyfie op die sleutelbord en Enter om direk soontoe te gaan. |
5.4 Print 'n "handouts"-blad met jou hele skyfiereeks plus nommers voor 'n lang
aanbieding. Dan kan jy maklik
teruggaan na die regte plek as die krag afgaan of iets onvoorsiens opduik. (File, Print, Print what: Handouts) Notebooks: Onthou dat notebooks 'n knoppie het (function plus F6,
maar dit verskil van rekenaar tot rekenaar) waar jy kan toggle tussen die beeld op net die groot skerm, of net die
rekenaarskerm, of op albei. Jy kan dus rustig die beeld regkry voordat jy dit
op die groot skerm gooi. |
|
1. Om voor te berei, neem altyd
langer as wat jy dink.
2. Begin vroeg!
A. Tegniese aanbieding:
3.
Jy moet tegnologie met gemak kan
hanteer. Oefen voor die tyd deeglik.
4. Weet hoe om jou skyfiereeks vinnig oop- en toe te
maak. Uit Windows Explorer kan jy right-click op 'n file en dan kliek op Show.
5.
Weet hoe om weer
terug te gaan na 'n skyfie, of vorentoe, as jy 'n fout gemaak het. Druk die nommer van die skyfie op die sleutelbord
en Enter om direk soontoe te gaan.
6. Print 'n "handouts"-blad met jou hele skyfiereeks plus nommers, sodat jy
altyd weet waar jy is. Dan kan jy maklik
teruggaan na die regte plek as die krag afgaan of iets onvoorsiens opduik. (File, Print, Print what:
Handouts).
7. Gebruik sommer hierdie "handouts"-blad om
vir jou 'n geheuekaart ("mindmap") en notas te skep: Nuwe navorsing wys dat een kleurvolle
geheuekaart sprekers beter help om tul toesprake te onthou as 'n stel los
kaartjies!
8. As jy tydens jou skyfiereeks wil ophou om vrae te beantwoord,
druk B of W op die sleutelbord om die skerm tydens jou aanbieding na wit of
swart te verander (wit vir 'n donker vertrek, swart vir 'n ligte vertrek).
9. Onthou dat skootrekenaars (laptops) 'n knoppie het (function plus F6, maar dit verskil van
rekenaar tot rekenaar) waar jy kan wissel (toggle) tussen die beeld op net die groot skerm, of net die rekenaarskerm,
of op albei. Jy kan dus rustig voor die tyd jou skyfiereeks laai voordat jy dit
op die groot skerm gooi.
10.
Kom vroeg en toets alles deeglik.
11. Onthou om die screensaver (of ander boodskappe)
af te skakel wanneer jy 'n aanbieding doen, asook jou selfoon!
12.
Hou jou sinne redelik kort , sowat 10-20
woorde. Moenie te veel woorde of prente
op een skyfie gebruik nie. Dis eintlik
beter om net sleutelwoorde eerder as vol sinne te gebruik by 'n aanbieding.
13.
Gebruik 'n font wat groot genoeg is, en
duidelik leesbaar (sonder te veel krulletjies en draaitjies).
14.
Behou goeie kontras: ligte woorde op 'n donker agtergrond, of
donker woorde op 'n ligte agtergrond.
15.
Gebruik prentjies en grafieke: Navorsing het bewys mense onthou dit dan
langer.
16.
Gebruik gerus klank, animasie en video,
maar nie te veel nie - dit trek die aandag van jou boodskap af.
B. Mondelinge aanbieding:
17.
Oefen jou aanbieding deeglik.
Moenie alles memoriseer nie, maar moet ook nie
alles aflees nie.
18.
Dit lyk sleg vir die gehoor as jy vir
lang tye omdraai na die skerm.
19.
As jy notas het, moenie die hele tyd
daarvan aflees nie.
20.
Praat teen 'n goeie spoed, nie te vinnig
of stadig nie. Praat hard en duidelik,
projekteer jou stem.
21. Wag by kommas en punte.
22. Hou jou oë op die gehoor.
Gebruik natuurlike gebare.
Ontspan: As jy goeie navorsing
gedoen het oor jou onderwerp, sal jy die meeste vrae kan beantwoord. As jy iets nie weet nie, sê dat jy sal gaan
uitvind en laat weet. (En doen dit dan!)
23. Wees entoesiasties. Niemand hou daarvan om na 'n vervelige
toespraak te luister nie. Moet dit egter
nie oordoen of soos 'n maniak te kere gaan nie.
24. Betrek jou gehoor. Vra vrae.
Maak oogkontak. Gebruik humor.
25. Fokus, moenie jou aandag laat
aftrek deur geluide of bewegings in die gehoor nie. Vra voor die tyd dat selfone afgeskakel word,
anders gaan dit mense se aandag aftrek van jou boodskap af.
26. Jy sal waarskynlik iets kleins
vergeet; onthou, dit gebeur met almal.
27. As jy vir 'n oomblik vergeet wat
jy volgende moet sê, vra die gehoor of hulle enige vrae het.
28. Geniet dit!
|
NAAM 1 |
Powerpoint-aanbieding: Bedreigde Spesies
|
NAAM 2 |
|
A. Tegniese aanbieding: |
||
|
|
1.
Lyk jy gemaklik
met die tegnologie? |
|
|
|
2.
Word jou
skyfiereeks vinnig oop- en toegemaak? |
|
|
|
3.
Weet jy hoe om
terug te gaan na 'n skyfie as jy 'n fout gemaak het? |
|
|
|
4.
Het jy 'n
"handouts"-blad/mindmap? |
|
|
|
5.
Is jou sinne die
regte lengte (tussen 10 en 20 woorde)? |
|
|
|
6.
Is jou spelling
korrek? |
|
|
|
7.
Is jou punktuasie
korrek? (bv. nie alles in hoofletters
nie) |
|
|
|
8.
Is daar genoeg
inligting/prente op elke skyfie? (nie te min of te veel nie) |
|
|
|
9.
Is jou font
leesbaar en groot genoeg? |
|
|
|
10.
Is daar goeie
kontras tussen jou agtergrond en jou woorde? |
|
|
|
11.
Gebruik jy
prentjies en grafieke? |
|
|
|
12.
Het jy klank? |
|
|
|
13.
Het jy animasie
of video? |
|
|
|
14.
Het jy al agt
skyfies? |
|
|
B. Mondelinge aanbieding: |
||
|
|
1.
Lyk dit of jy jou aanbieding deeglik geoefen het? |
|
|
|
2.
Hou jy jou oë op
die gehoor? Draai jy
nie vir lang tye om na die skerm nie? |
|
|
|
3.
Lees jy nie te
veel van jou notas af nie? |
|
|
|
4.
Praat jy teen die
regte tempo? Wag jy by kommas en punte? |
|
|
|
5.
Praat jy teen die
regte volume? |
|
|
|
6.
Is jy entoesiasties en is jou skyfiereeks interessant? |
|
|
|
Punt uit 20 |
|
|
% |
Persentasie |
% |
|
|
Kode |
|
|
Click here for an order form in
MSWord-format. Kliek asseblief hier
vir 'n bestelvorm in MSWord-formaat. Please click here
for an order form in pdf-format. Kliek asseblief hier
vir 'n bestelvorm in pdf-formaat. Namibia and other countries: Please send us
an e-mail. |
MEER INLIGTING / MORE INFORMATION:
Fax/Faks 086 766
2558

Last revised:
2012-04-01
Kernwoorde vir soekenjins:
Afrikaans vir Almal
Afrikaans spelling exercises online speloefeninge aanlyn African
languages teach Afrikaans teacher Dutch English Afrikaans translation
Afrikaans worksheets Exciting Afrikaans tasks
werkvelle taakkaarte Primary Schools
Punktuasie Beeldspraak Vergelykings Intensiewe vorme Idiome Woordsoorte
Selfstandige naamwoorde Werkwoorde Voorsetsels Telwoorde Voegwoorde Byvoeglike
naamwoorde Bywoorde Lidwoorde Voornaamwoorde Meervoude Verkleinwoorde
Afkortings en akronieme Leenwoorde Aanspreekvorme Sinonieme Antonieme Homonieme
Homofone Direkte en indirekte Rede Skryftekens Enkelvoudige en samegestelde
sinne Aktiewe en passiewe vorm Konsonante, vokale en lettergrepe Manlike en
vroulike geslag Trappe van vergelyking Digkuns:
Woordeskat Educational Laerskole
skole opvoedkundig Afrikaans online games Afrikaanse wordsearches Afrikaanse
Taalreëls woordeskat spelling prosa poësie metataal horlosies timers Time timer
bestel order Afrikaans learning
games Voorbeelde van Afrikaanse
vraestelle Afrikaanse spelkompetisie spelolimpiade taalolimpiade vir die
laerskool hersieningsoefeninge taallleer oefeninge
Afrikaans language exercises taaloefeninge Afrikaans
Taal Leer Afrikaans aanlyn Learn Afrikaans online Afrikaanse blokkiesraaisels
Afrikaans wordsearches Afrikaans vir
almal klaskamer onderrig vasvra blokkiesraaisels lettergrepe homonieme homofone
dictionary Namibia Namibië inheemse tale Afrika
Afrikaans tuisonderrig tuiswerk huiswerk hersiening vaslegging
homeschooling taalolimpiade leenwoorde leestekens punktuasie Suid-Afrika Leer
Afrikaans Learn Afrikaans Afrikaans Speltoetse Alfabetiese spellyste
taalreëls anagramme onderwysers opvoeders leerders leerlinge Afrikaans
taalreëls spelreëls learner and teacher support materials
Graad 4 Vier Graad 5 Vyf Graad 6 Ses Afrikaans
metataal Afrikaans Intermediêre fase Leerarea Afrikaans Modules South Africa
meervoude verkleinwoorde punktuasie Sinonieme Antonieme Idiome Woordsoorte
Rededele Senior Primêr Hulp vir Onderwysers Opvoeders Leesbegrip Afrikaans
language taakkaarte leerplanne konsepleerplanne CAP CAPS-dokumente CAPS
documents Gratis tafeltoetse spoedtoetse tafelbladsye Free times tables sheets
Xhosa learn isiXhosa second additional language tweede addisionele taal
Handskrif Writing korrekte skrif vir Suid-Afrikaanse
skole drukskrif kursiewe skrif plakkaat correct handwriting for South African
schools cursive print