|
Think Online versprei leermateriaal gebaseer
op die Suid-Afrikaanse leerplan, opgestel deur ervare opvoeders. Dis
in elektroniese formaat (op CD of per e-pos) met die voordeel van laer kostes,
en teks kan verander word soos nodig. Think
Online distributes learning material designed by experienced teachers and
based on the South African Curriculum. It
is available in electronic format (on CD or by e-mail) with the benefit of
low costs - texts can be adapted as necessary.
|
|
"Water your dreams with optimism
and solutions and you will cultivate success." (Lao Tzu) |
WOW-Spelfees
Ons
glo sterk aan die waarde van kompetisies om leerders aan te spoor!
Die
beste skole in ons land skep gereelde geleenthede vir leerders om aan kompetisies
deel te neem.
Kompetisies
is pret en verhoog leerders se prestasie!
Think Online is vanjaar weer betrokke by die opwindende
WOW-spelfees.
WOW staan vir Woorde Open Wêrelde en is 'n projek van die
Universiteit van Stellenbosch se Woordfees.
Hierdie kompetisie is in 2010 vir die eerste keer gehou in die
Stellenbosch-streek vir Graad 1 tot Graad 10-leerders.
In 2011 is dit verder uitgebrei na omringende gebiede en altesaam 38 000
leerders is bereik.
Die kompetisie word vanjaar nog verder uitgebrei en gaan hopelik landswyd aangebied
word.
Hoe dit werk:
Skole kies self hul beste spellers (deur interne
kompetisies, speltoetse, ens.)
Twee of drie leerders per graad van elke skool gaan deur na die streeksfinale,
waar leerders woorde hardop moet spel voor 'n gehoor.
Sodra 'n leerder 'n woord verkeerd spel, val hy/sy uit.
Wenners dring deur na die finale rondte / galadag.
Briewe aan skole:
Laerskole:
Brief, inskrywingsvorm en kontakbesonderhede
Hoërskole: Brief, inskrywingsvorm en
kontakbesonderhede
Alfabetiese spellyste:
Skole is welkom om die woorde in enige volgorde aan te leer
of te groepeer -
dis slegs om administratiewe redes alfabeties gerangskik.
Afrikaanse
KompEtisies van ander instansies
LAPA-uitgewers
en die ATKV het in 2010 begin met 'n Afrikaanse leeskompetisie vir skole.
Die
ATKV bied ook jaarliks 'n Afrikaanse Olimpiade aan vir Graad 7 tot Graad
12-leerders (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) - sien http://atkvprojekte.co.za/olimpiade/
Stuur
asseblief vir ons 'n e-pos indien u meer inligting verlang.
|
Click here for an order form in
MSWord-format. Kliek asseblief hier
vir 'n bestelvorm in MSWord-formaat. Please click here
for an order form in pdf-format. Kliek asseblief hier
vir 'n bestelvorm in pdf-formaat. Namibia and other countries: Please send us
an e-mail. |
MEER INLIGTING / MORE INFORMATION:
Fax/Faks 086 766
2558

Last revised:
2012-02-02
Kernwoorde vir soekenjins:
Afrikaans vir Almal
Afrikaans spelling exercises online speloefeninge aanlyn African
languages teach Afrikaans teacher Dutch English Afrikaans translation
Afrikaans worksheets Exciting Afrikaans tasks
werkvelle taakkaarte Primary Schools
Punktuasie Beeldspraak Vergelykings Intensiewe vorme Idiome Woordsoorte
Selfstandige naamwoorde Werkwoorde Voorsetsels Telwoorde Voegwoorde Byvoeglike
naamwoorde Bywoorde Lidwoorde Voornaamwoorde Meervoude Verkleinwoorde
Afkortings en akronieme Leenwoorde Aanspreekvorme Sinonieme Antonieme Homonieme
Homofone Direkte en indirekte Rede Skryftekens Enkelvoudige en samegestelde
sinne Aktiewe en passiewe vorm Konsonante, vokale en lettergrepe Manlike en
vroulike geslag Trappe van vergelyking Digkuns:
Woordeskat Educational Laerskole
skole opvoedkundig Afrikaans online games Afrikaanse wordsearches Afrikaanse
Taalreëls woordeskat spelling prosa poësie metataal horlosies timers Time timer
bestel order Afrikaans learning
games Voorbeelde van Afrikaanse
vraestelle Afrikaanse spelkompetisie spelolimpiade taalolimpiade vir die
laerskool hersieningsoefeninge taallleer oefeninge
Afrikaans language exercises taaloefeninge Afrikaans
Taal Leer Afrikaans aanlyn Learn Afrikaans online Afrikaanse blokkiesraaisels
Afrikaans wordsearches Afrikaans vir
almal klaskamer onderrig vasvra blokkiesraaisels lettergrepe homonieme homofone
dictionary Namibia Namibië inheemse tale Afrika
Afrikaans tuisonderrig tuiswerk huiswerk hersiening
vaslegging homeschooling taalolimpiade leenwoorde leestekens punktuasie
Suid-Afrika Leer Afrikaans Learn
Afrikaans Afrikaans Speltoetse
Alfabetiese spellyste taalreëls anagramme onderwysers opvoeders leerders
leerlinge Afrikaans taalreëls spelreëls learner and teacher support materials
Graad 4 Vier Graad 5 Vyf Graad 6 Ses Afrikaans
metataal Afrikaans Intermediêre fase Leerarea Afrikaans Modules South Africa
meervoude verkleinwoorde punktuasie Sinonieme Antonieme Idiome Woordsoorte
Rededele Senior Primêr Hulp vir Onderwysers Opvoeders Leesbegrip Afrikaans
language taakkaarte leerplanne konsepleerplanne CAP CAPS-dokumente CAPS
documents Gratis tafeltoetse spoedtoetse tafelbladsye Free times tables sheets
Xhosa learn isiXhosa second additional language tweede addisionele taal
Handskrif Writing korrekte skrif vir Suid-Afrikaanse
skole drukskrif kursiewe skrif plakkaat correct handwriting for South African
schools cursive print