LEERMATERIAAL  THINK ONLINE   LEARNING MATERIAL

Think Online versprei leermateriaal gebaseer op die Suid-Afrikaanse leerplan, opgestel deur ervare opvoeders.

Dis in elektroniese formaat (op CD of per e-pos) met die voordeel van laer kostes, en teks kan verander word soos nodig.

 

Think Online distributes learning material designed by experienced teachers and based on the South African Curriculum.

It is available in electronic format (on CD or by e-mail) with the benefit of low costs - texts can be adapted as necessary.

 

 


"If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head.
If you talk to him in his language, that goes to his heart."

(Nelson Mandela)

 

isiXHOSA

FUN with WORDS

WISKUNDE / MATHS

AFRIKAANS

QUIA

ANDER / OTHER

PRICE LIST

 

 

XHOSA

 

     


isiXHOSA-werkvelle
vir Tweede Addisionele Taal

 

isiXhosa-werkvelle is nou beskikbaar vir leerders vir leerders in
Graad 4 tot Graad 7 wat isiXhosa as Tweede Addisionele Taal neem. 

 

isiXhosa Eenheid 1-3 is beskikbaar op 'n 'flash disk' en kan aangekoop word teen R380 vir 'n klaslisensie (40 kopieë per jaar) 'n Volskoollisensie is ook beskikbaar teen R570 (die hele skool kan dan die werkvelle gebruik).

 

Die fokus val op PRAATVAARDIGHEDE sodat die leerders vanaf dag een hul isiXhosa sal kan gebruik en die klem val baie op oefen in die klas en rolspel.  Hul skryf ook formele toetse, maar dit is belangrik om die leerders se reaksie op vrae en opdragte te toets en nie spelling nie.  Solank die woorde reg klink, word hulle as reg aanvaar.  By skriftelike toetse, word punte gegee vir gedeeltes van die antwoorde ook.

 

 

Kliek hier om isiXhosa Eenheid 1 gratis af te laai.

 


isiXHOSA-worksheets

for Second Additional Language

 

isiXhosa worksheets are now available for learners from
Grade 4 to Grade 7 taking isiXhosa as a Second Additional Language
.

 

isiXhosa Units 1-3 is available on flash disk at a cost of R380 for a class license (40 copies per year).  A full school license is also available at R570 (the whole school may use the worksheets).

 

The focus is on SPEAKING SKILLS so that the learners are able to communicate in isiXhosa from day one.  Learners therefore need to be given plenty of time in class to practice by means of role-play.  They can also write formal tests, but it is very important to test the learners' reaction to questions and orders and not spelling.  As long as the words sound correct, they are given the full marks.  With the written tests, even if only a certain part of the answer is correct, marks are given for that part.

 

 

Click here to download isiXhosa Unit 1 free of charge.

 

These worksheets require Adobe Reader 9 - click here for a free download.

 

 

Click here for an order form in MSWord-format.

Kliek asseblief hier vir 'n bestelvorm in MSWord-formaat.

Please click here for an order form in pdf-format.

Kliek asseblief hier vir 'n bestelvorm in pdf-formaat.

Namibia and other countries: Please send us an e-mail.

 

 


MEER INLIGTING / MORE INFORMATION: 

thinkonline13@gmail.com

Fax/Faks 086 766 2558

 

 


                                                                                       

 

 

Last revised:
2011-10-10

Kernwoorde vir soekenjins:

Afrikaans vir Almal  Afrikaans spelling exercises online speloefeninge aanlyn African languages teach Afrikaans teacher Dutch English Afrikaans translation

Afrikaans worksheets Exciting Afrikaans tasks werkvelle taakkaarte Primary Schools  Punktuasie Beeldspraak Vergelykings Intensiewe vorme Idiome Woordsoorte Selfstandige naamwoorde Werkwoorde Voorsetsels Telwoorde Voegwoorde Byvoeglike naamwoorde Bywoorde Lidwoorde Voornaamwoorde Meervoude Verkleinwoorde Afkortings en akronieme Leenwoorde Aanspreekvorme Sinonieme Antonieme Homonieme Homofone Direkte en indirekte Rede Skryftekens Enkelvoudige en samegestelde sinne Aktiewe en passiewe vorm Konsonante, vokale en lettergrepe Manlike en vroulike geslag Trappe van vergelyking Digkuns:  Woordeskat   Educational Laerskole skole opvoedkundig Afrikaans online games Afrikaanse wordsearches Afrikaanse Taalreëls woordeskat spelling prosa poësie metataal horlosies timers Time timer bestel order  Afrikaans learning games  Voorbeelde van Afrikaanse vraestelle Afrikaanse spelkompetisie spelolimpiade taalolimpiade vir die laerskool hersieningsoefeninge taallleer oefeninge

Afrikaans language exercises taaloefeninge Afrikaans Taal Leer Afrikaans aanlyn Learn Afrikaans online Afrikaanse blokkiesraaisels Afrikaans wordsearches  Afrikaans vir almal klaskamer onderrig vasvra blokkiesraaisels lettergrepe homonieme homofone dictionary Namibia Namibië inheemse tale Afrika

Afrikaans tuisonderrig tuiswerk huiswerk hersiening vaslegging homeschooling taalolimpiade leenwoorde leestekens punktuasie Suid-Afrika Leer Afrikaans  Learn Afrikaans  Afrikaans Speltoetse Alfabetiese spellyste taalreëls anagramme onderwysers opvoeders leerders leerlinge Afrikaans taalreëls spelreëls learner and teacher support materials

Graad 4 Vier Graad 5 Vyf Graad 6 Ses Afrikaans metataal Afrikaans Intermediêre fase Leerarea Afrikaans Modules South Africa meervoude verkleinwoorde punktuasie Sinonieme Antonieme Idiome Woordsoorte Rededele Senior Primêr Hulp vir Onderwysers Opvoeders Leesbegrip Afrikaans language taakkaarte leerplanne konsepleerplanne CAP CAPS-dokumente CAPS documents Gratis tafeltoetse spoedtoetse tafelbladsye Free times tables sheets Xhosa learn isiXhosa second additional language tweede addisionele taal

Handskrif Writing korrekte skrif vir Suid-Afrikaanse skole drukskrif kursiewe skrif plakkaat correct handwriting for South African schools cursive print